Monster Energy announced today that Loftus Versfeld will be hosting the greatest Supercross event ever staged in Africa with their first-ever “Monster Energy Supercross Africa”.
monster supercross • Comments (2)
Monster Energy announced today that Loftus Versfeld will be hosting the greatest Supercross event ever staged in Africa with their first-ever “Monster Energy Supercross Africa”.
Aug 06, 2014
Posted by JJ
Le Blues says: Waar is Wiaan Liebenberg en Ruan Steenkamp?? Roelof Smit het hierdie jaar nie die o21 span gehaal maar is bo hulle in die oefengroep?
bloukaap says:
Baie goeie squad. Welkom aan die nuwe Bulle.
Frans maak belowende opmerkings maar of hy die moed gaan hê om agterspelers se skills aan te wend sal maar gesien moet word. Die Bulls maak baie staat daarop dat die manne wat sewes gaan speel meer vaardighede sal aanleer. Maar dan moet ons…
bloubefoeterd says: Waar is Wiaan Liebenberg????
bloubefoeterd says:
Mmmmmm game plan wat by die spelers pas.........
Slaat my hard met 'n nat vis
Bulbedonnerd says: Baie goeie groep!! Dis verblydend om die jong manne te sien deur kom. Die blyste is oor wat Ludeke gese het: "Die invloei van die jonger spelers maak my baie opgewonde, want hulle het skitterende vaardighede, veral op die aanval. Dit sal ons in staat stel om met ‘n ander benadering in die verband vorendag…
nitronic says: Stem Jimmy , Dis nie Pollard se fout omdat ons teen Ireland verloor het nie. Ek hoop regtig nie dit byt ons nie, want teen die Ingelse kan ons nie verloor nie , ons mag nie
jimmy says:
Stem Nitronic, iemand moet vir Eben kwaad maak...
Dit laat my dink aan 1987 toe ons vir die Administrateursbeker uitgespeel het. My slotmaat was ‘n bielie maar ongelukkig was die enigste ander deel van sy anatomie so groot soos sy hart, sy klein toontjie. Ek het dit nie geweet nie maar…
Passdiebal says:
Ek stem glad nie saam met Jan op 13 en JdV op 12 nie. JdV is myle verby sy beste en kruip die hele tyd weg gedurende die wedstryd.
Jan moet dan albei rolle vertolk en kan dit nie doen nie.
Ek weet HM wag vir J Fourie - maar wat hy nou doen is nie n langtermyn oplossing nie.
Dis…
Chris says: Ek kommunikeer nie einlik op die website nie. Ek lees graag almal se opinies en bydraes. Ek weet nie wat die afgelope ruk by die Bulle aangaan nie maar moet se dat die web site en algemene kommunikasie met rasse skrede agteruitgegaan. Dis baie jammer want dit was nog altyd die Bulle se sterkpunt aangaande…
nitronic says:
Dink Jano moes vir Hougaard replace het. Hougaard is maar nou net n flash in the pan gewees met een jaar se goeie vertoning. Glad nie consistent nie.
Iemand moet vir Eben bietjie kwaad maak.