The uncapped Vodacom Blue Bulls prop Frik Kirsten will join the Springboks in Paris after he was called up as injury replacement for Frans Malherbe following South Africa’s 28-0 victory over Scotland in Edinburgh on Sunday
uncapped, The Vodacom Blue Bulls, springboks, paris, Frik Kirsten • Comments (0)
The uncapped Vodacom Blue Bulls prop Frik Kirsten will join the Springboks in Paris after he was called up as injury replacement for Frans Malherbe following South Africa’s 28-0 victory over Scotland in Edinburgh on Sunday
Nov 18, 2013
Posted by DG
Vis says:
Bulle wen die CC die jaar... hahhahhahaha bulterrier jou ou grapgat.
Sit die papsak neer en raak ernstig asb.
Bullterrier says:
Manne ek vra julle om VIS te ignoreer. Hy is duidelik 'n kinderagtige mens.
Die blog is om ons span te bespreek en lekker te gesels oor ons tradisie ryke Noord transvaalse rugbyunie.
Kom ons almal keer terug na waarvoor die blog is en gesels lekker.
Ignoreer die ou laat hy gaan aandag…
Vis says:
Wie post onder my naam ??? - Rian jou ^&&*^&*^&*
Ek klap jou onder jou ponytail uit - jou moroon.
VIS says: Ek soek n boyfriend!! Man tot man aandag!
nitronic says: Dit gaan n lang CC seisoen wees
Sue says: Wil die Bulle nie maar asb hulle span se fotos en inligting bietjie opdateer nie. Van die spelers is lankal nie meer in die span nie en daar is soveel nuwe spelers wat ons nie ken nie
Blouland says: Weet iemand waarom Lizo, Edgar en Smit nie gekies is nie, almal dalk beseer?
Dries says:
Paarlbul, jou vraag oor Vainon Willis op die vorige draad dui die kern van die Bulle se huidige probleem met middelmatigheid aan. Noem dit sommer reguit by die naam: POLITIEKE KORREKTIED, in die volksmond ook bekend as GATKRUIP BY DIE ANC!
Barend en sy raad stel nie meer belang om te presteer…
franscois says: Haha vis jy bly i drol! Ek dink basson sal regkom hy kan i bal baie goed vang net skop weet ek nie so mooi van nie! Jammer dat libbok nie speel op 10 nie en dan kriel nie op 14 begin
Ron says:
Vis, wat is jou probleem nou rerig. Dis lagwekkend hoe jy aandag soek, hoekom kom jy nie biejtie agter jou skuilnaam uit nie.
Praat rugby en hou op om die heeeeeltyd mense te probeer aanvat, rerig onnodig.